Lewis Carroll

Lewis Carroll
Carroll in 1863
Carroll in 1863
GeboreCharles Lutwidge Dodgson
27 Januarie 1832
Daresbury, Cheshire, Engeland
Sterf14 Januarie 1898
Guildford, Surrey, Engeland
BeroepSkrywer, wiskundige
NasionaliteitVerenigde Koninkryk
Noemenswaardige werkeAlice's Adventures in Wonderland
Throagh the Looking Glass
Handtekening

Lewis Carroll (1832–1898) was 'n Britse skrywer van beroemde kinderverhale, soos Alice se avonture in Wonderland en Alice deur die spieël. Sy regte naam was Charles L. Dodgson. Hy was 'n wiskundedosent aan die Universiteit van Oxford.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB